Successfully reported

Edaneg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 771 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lorraine E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lovely and snug, just right for a short stay. The pre-stay was done very well; I knew exactly where to go, how to get in, and what to do when we left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joria N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Kort, sal weer daar bly. Klein, maar presies wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die diens was puik en die akkommodasie baie gemaklik. Dankie aan almal. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Excellent. Fantastic and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gemoedsrus en gemaklik. Die plek was baie gerieflik en skoon gewees. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer van die diens gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netjies, waarde vir geld. Ons oornag gewoonlik so lekker by Edaneg dat ek te bang is om vir die mense te vertel hoe oulik dit daar is - netnou is daar nie plek volgende keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Skoon en netjies en vriendelike diens. Die plek was skoon en netjies, ons het heerlik geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Altyd aangenaam om by Edaneg te arriveer. Dit is rustig en veilig. Heerlik, kry altyd 'n goeie rus in voor jy weer die lang pad aandurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag
5.0
Jan 2025

Elke jaar wanneer ons Kaap toe gaan, oornag ons hier en steeds bly dit die beste. Uitstekende verblyf. Ontvangs is altyd vriendelik en huisies is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia-leigh V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Wonderlik. Die diens was vreeslik goed en almal was vriendelik. Die eenheid was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 771

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 President Paul Kruger Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf4bb9b49ba0680e55c9595c59eb1f084b83f0a2ea00463863e80d5b0d2d044576ac7759cab926b3b22af3c330cf87d8f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 771 5 1 5 206 President Paul Kruger Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.118813694261 26.177784343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang