Successfully reported
+28

Edaneg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 President Paul Kruger Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Edaneg Guesthouse bied verblyf in selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakemanne of ontspanningsreisigers wat Bloemfontein besoek vir 'n funksie, sportgeleentheid of selfs 'n hospitaalbesoek. Die ontspanne en unieke geriewe sal 'n mens tuis laat voel.

Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat tussen 3 en 5 gaste kan akkommodeer. Elke individueel gemeubileerde eenheid beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. Neem asseblief kennis dat DStv nie beskikbaar is nie, maar 'n mediaspeler met flieks, reekse en kinderinhoud is beskikbaar.

Braaigeriewe, asook veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Edaneg Guesthouse is gerieflik en sentraal geleë in Universitas, net 500 m vanaf Universitas Hospitaal en Universiteit, en 1,5 km vanaf die rugby- en krieketstadions. Besienswaardighede in die area sluit die Anglo Boere Oorlog Museum en Queen's Fort Militêre Museum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 771 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lorraine E
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely and snug, just right for a short stay. The pre-stay was done very well; I knew exactly where to go, how to get in, and what to d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Joria N
Gesin met tieners
5.0
Kort, sal weer daar bly. Klein, maar presies wat ons benodig het.
Apr 2025
Dave V
Saam met lewensmaat
5.0
Die diens was puik en die akkommodasie baie gemaklik. Dankie aan almal. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025
Lizel F
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Fantastic and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Naomi C
Saam met lewensmaat
5.0
Gemoedsrus en gemaklik. Die plek was baie gerieflik en skoon gewees. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer van die dien...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 771

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 206 President Paul Kruger Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Edaneg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 President Paul Kruger Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf4bb9b49ba0680e55c9595c59eb1f084b83f0a2ea00463863e80d5b0d2d044576ac7759cab926b3b22af3c330cf87d8f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 771 5 1 5 206 President Paul Kruger Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.118813694261 26.177784343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang