Eden Dunes 68
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eden Dunes 68 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Shelly Beach, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, vrieskas, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, en dit bied gratis WiFi-geriewe.
Buite, op die balkon, kan gaste ekstra buitesitplek geniet met asemrowende uitsigte oor die see, ideaal vir skemerkelkies. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek insluit.
Shelly Beach is ook baie gewild vir skubaduik, haaihokduik, diepseehengel en skibootritte. Dolfyne en walvisse word gereeld gesien, en die area is 'n lanseerplek vir Protea Banks, 'n wêreldbekende duikplek. Die Suidkus geniet 'n warm subtropiese klimaat, en selfs die winters is sag. Hierdie kompleks is twee minute se ry vanaf Shelly Beach, South Coast Mall, en ook die hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Dunes 68 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang