Edge of Eden
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 690 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Edge of Eden bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete en werk onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit is 'n nuwe leefstylbestemming waar gaste 'n ontspannende, omgewingsvriendelike ervaring in die wêreldbekende kusdorpie Wilderness kan geniet.
Verblyf is beskikbaar in Cheesewood, 'n stylvolle gesinseenheid wat slaapplek bied vir tot 6 gaste, of Milkwood, 'n privaat en luukse wittebroodsuite ideaal vir 2, met die opsie van 'n ekstra gas.
Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer en direkte toegang tot die stoep, met panoramiese uitsigte oor Island Lake en die Indiese Oseaan. Hoëgehalte-linne, 'n keuse van sagte of ferm kussings, sagte handdoeke en swemhanddoeke word voorsien. Alle eenhede sluit WiFi en slim-TV's met Netflix in.
Elke eenheid beskik ook oor 'n privaat houtvuur-warmbad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Edge of Eden het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang