Successfully reported

Een Een Vyf Albrecht

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Hermien J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Baie dankie, word waardeer!

Coleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik. Dis 'n vreeslike oulike plek. Dis privaat en stil en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie oornag verblyf. Skoon en gerieflike oornag verblyf met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Pragtig en veilig. Goed toegerus. Baie goeie kommunikasie en kliëntediens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita H
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Gerieflik, alles wat nodig is. Baie gerieflik, het alles gehad wat ek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Hi Rita, dankie vir jou positiewe en mooi resensie, word opreg gewaardeer! Groete

Elmaré S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Aangename verblyf. Heerlike verblyf. Aircon en lekker groot stort met sterk water is 'n bonus. Alles wat mens nodig het, is daar gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Gemaklik! Lieflike oop plek, met 'n heerlike bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andries M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Heerlik vir oornag of kuier. Baie netjies, bitter koud in Bloemfontein. Die elektriese komberse was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Baie dankie, altyd welkom!

Decor M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Lovely. Lovely stay thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Very pleasant, helpful, value for your money. Very pleasant stay, helped us very nicely and also keeps in touch with customers to ensure you don't forget your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3f9d230085ff5f13d936461eb8f0d230f8f197a7db0725e0d63f10053515811e079889fb796c2e8e06d9a22f1a8d7e91546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 115 Albrecht Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08696 26.21526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang