Successfully reported
+25

Een Een Vyf Albrecht

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Een Een Vyf Albrecht bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf vir oornaggaste, of gaste wat by familie of 'n troue kuier, en is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë.

Gaste het 'n keuse om 2 oopplan-woonstelle of 'n ruim huis met slaapplek vir 6 te bespreek, en alle eenhede is ingerig met die nodige geriewe vir 'n ontspannende verblyf.

Die lugversorgde woonstelle is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en het privaat badkamers met storte en toilette. Elke eenheid het 'n TV en 'n klein kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorghuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond, en gaste kan ontspan in 'n sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix en Showmax. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Bloemfontein bied gaste 'n verskeidenheid doendinge soos staproetes, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, en valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hermien J
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjiese en gerieflike verblyf. Sien sterre.
Mei 2025
Coleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Dis 'n vreeslike oulike plek. Dis privaat en stil en baie goed geleë.
Apr 2025
Albie B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag verblyf. Skoon en gerieflike oornag verblyf met veilige parkering.
Mrt 2025
Dries C
Besigheidsreis
5.0
Pragtig en veilig. Goed toegerus. Baie goeie kommunikasie en kliëntediens. Sien sterre.
Jan 2025
Decor M
Besigheidsreis
5.0
Lovely. Lovely stay thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 115 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Een Een Vyf Albrecht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3f9d230085ff5f13d936461eb8f0d230f8f197a7db0725e0d63f10053515811e079889fb796c2e8e06d9a22f1a8d7e91546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 115 Albrecht Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08696 26.21526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang