Successfully reported

Eendag Holiday Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic. Fantastic. Could not have asked for anything else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

The indoor braai and pool/ping pong table made our stay super fun. Clean, well equipped and great views. The indoor braai and pool/ping pong table made our stay super fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fabulous long weekend. Very enjoyable, very comfortable. The house is very well equipped. The braai room, view and pool table saved the weekend as the weather was wetter than expected. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Lieflike kuierhuis met die mooiste see-uitsig. Lieflike huis met 'n pragtige uitsig. Alles was netjies en skoon, sal beslis weer terugkeer. Alles wat jy soek in 'n huis en meer. Baie vriendelike gasheer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Defnitief die geld werd. Dis was regtig lekker gewees. Die huis het 'n baie lekker braai kamer met 'n mooi uitsig van die see. Die hoof slaapkamer is baie ruim en het ook 'n see uitsig. Alles was by die huis wat ons nodig gehad het en die beskuit wat die eienaar vir ons gelos het, was super lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Stunning view, close to walkway next to sea. Stunning view, close to walkway next to sea, comfortable, neat, friendly host. Completely seperate from home owner, downsatair with seperate entrance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Altyd 'n gunsteling in Onrus. Goeie ligging, uitsig en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Baie netjies en gerieflik Baie dankie aan Eendag Holiday House vir 'n lekker kuier in 'n baie gerieflike huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Althea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Dit was heerlik. Eendag is ideaal geleë, stapafstand van die see. My tiener kids het die pool en tafeltennis vreeslik geniet. Binnebraai ideaal vir winderige, koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Eendag Holiday Home
Dankie Althea. Dis altyd goed om te weet die eendag gaste het waarde vir hulle geld gekry.

Marinda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Die kuier was heerlik rustig met als wat jou hart begeer. Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is netjies, modern, goed toegerus met alles wat nodig is. Die uitsig is 'n pleister vir die siel. Die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Eendag Holiday Home
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker kuier en dit geniet hier. Kom gerus weer vir jul volgende blaaskansie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Krige Street, Onrus River, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0519169919e03b2c10efefccb69ad694777660f397a6646a5c8af344393c0170825ee3c56205903f75060922868bf48c1d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 64 Krige Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416504431831 19.164705276489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang