Egyptian Sands Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Executive Suite
- Verblyf.
- Bruidsuite
- Verblyf.
- De Lux-kamers
- Verblyf.
- Standaard
- Verblyf.
Huisreëls
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie. Rook is binnenshuis verbode. Ontbyt, middagetepakkies en heerlike aandetes is beskikbaar teen 'n bykomende koste en op aanvraag. Ontbyt word vanaf 05:30 bedien, en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeër vertrek. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak. Toegang word streng beheer om die veiligheid van ons gaste te verseker. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Kinders is welkom onder streng ouerlike toesig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dordrecht Street, Die Heuwel, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang