Successfully reported
+20

Eikepark Selfsorg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elberthaweg 15, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eikepark is 'n luukse selfsorgwoonstel met al die geriewe van 'n huis. Ons is in die rustige, veilige woonbuurt, Die Boord, in Stellenbosch, naby aan Die Boord Inkopiesentrum, Medi-Clinic en binne stapafstand van die historiese middedorp van Stellenbosch af.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 2 ekstra lang enkelbeddens en 'n volle badkamer. Ander geriewe sluit die volle DStv-pakket, lugversorging, 'n toegeruste oopplan-kombuis, WiFi, wasgoedgeriewe en rugsteun-sonkrag in.

Die eenheid het ook 'n privaat ingang en binnehof met braaigeriewe, 'n swembad en 'n afgeslote tuin. Veilige parkeerplek agter 'n sekuriteitsheining is beskikbaar. Daar is ook lieflike uitsigte oor die park en op die berge. Gaste kan in die binnehof rook.

Doendinge in die area sluit perdry, wynproe, fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry, swem en tennis in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Elberthaweg 15, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikepark Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elberthaweg 15, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM6qQoDZ4Mo5WpMnpG7zp70AEg4nWqWj5xpGkwiKnk5bi9nFZc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Elberthaweg 15 Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -33.947676596446 18.848580121994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang