Successfully reported
+16

Eittel Guest Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Helpmekaar, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eittel Guest Cottage is gerieflik geleë, slegs 5 km van die N1 af, 20 km noord van Winburg en 30 km suid van Ventersburg. Dit is 'n ideale oornagplek vir mense wat deurreis of vir diegene wat op soek is na goeie plaasgasvryheid. Gaste sal vrede en rustigheid op die plaas ervaar, met geen geraas van die verkeer nie.

Die selfsorg-kothuis is ’n rookvrye area en bied slaapplek aan 3 tot 4 mense in 'n oopplan-slaapkamer met dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra bed kan voorsien word. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, toilet en stort, buite-braai, aandete en ontbyt op versoek. Daar is 'n Easy View-pakket, jy is welkom om jou eie DStv-dekodeerder te bring.

Landbou-aktiwiteite op die plaas sluit die verbouing van mielies, sonneblomme en koring asook beestein . Bring jou fiets en stapskoene en geniet die vryheid van die plaaslewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronnie V
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, private, pleasant. The cottage is nice, with a very private stoep and built-in braai. The host was friendly and pleasant. We enj...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lizanne T
Gesin met tieners
5.0
Lovely farm stay with home cooked meals. A lovely farm stay to break up the journey. Amazing farm dinner and breakfast on request. Than...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Joubert N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en netjies. Wil volgende keer langer oorbly indien moontlik. Bitter mooi omgewing. Pragtige geriewe en mooiste klipgeboue met karakter. Sal en...
Sien meer
Apr 2025
Gert R
5.0
Heerlike boere gasvryheid. Ek en my dogter is hartlik ontvang deur ons gasvrou. Pragtige plaas en boere gasvryheid. Aandete en ontbyt was ongelooflik ...
Sien meer
Jan 2025
Elfranko M
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede. Ek sou dit nie anders wou gehad het nie. Daar was alles om ons verblyf aangenaam te maak. Christelle is die perfekte gasvrou.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm Helpmekaar, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Eittel Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Helpmekaar, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6991dc343399001663c257f95d899b7e43d3bd633cac59f3a72de9f1b8238291082223cc253962625103f302d56dcb474e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 80 5 1 5 Farm Helpmekaar Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.341431 27.065768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang