Successfully reported
+42

El Dorado Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hoof an Crause Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

El Dorado Lodge bied gastekamers en is in Kuruman geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir óf 'n ontspannings- óf korporatiewe wegbreek of op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by El Dorado Lodge beskik oor 12 uniek versierde slaapkamers. Dié kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe ingesluit in hierdie goed toegeruste kamers is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Alhoewel daar selfsorg- en braaigeriewe by die Chalets is, is maaltye by die eetkamer ook beskikbaar

Die Lodge het ook 'n rugsteunkragopwekker en sonkrag-geisers geïnstalleer. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie, en El Dorado Lodge is naby 'n paar winkels en die Kuruman-hospitaal geleë.

Die hotel is ook die ideale basis vanwaar gholfbane en buiteklubs, voël- en natuurreservate en ander besienswaardighede in die area verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Anne C
Gesin met tieners
5.0
Safe and clean stop over. A little oasis in the town of Kuruman. Clean and neat with shaded places to sit in the garden. Secure parking...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ja V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en nuwe kosmenu puik. Lekker, dankie, en kos was goed.
Des 2024
Riaan M
Saam met vriende
5.0
Oulik. Net die waterpomp of iets wat by kamer venster was het die Karoo stilte versteur. Alles verder mooi, dankie.
Aug 2024
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en veilig. Kamer was netjies en skoon. En dat dit diere vriendelik is, is 'n groot plus.
Mei 2024
Darrel V
Besigheidsreis
4.2
Good and clean. Enjoyed the stay, only 1 night travelling for business.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Cornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Corner of Hoof an Crause Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink El Dorado Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hoof an Crause Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4885dad841243c31869031a1fc1661b72fe1c033cfe05da83efc5522aa5baf2eed7cdd5506f7df6e19101e17fb5b6d567fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 4 Corner of Hoof an Crause Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.461445417678 23.444374137226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang