Successfully reported

El Dorado Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Anne C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Safe and clean stop over. A little oasis in the town of Kuruman. Clean and neat with shaded places to sit in the garden. Secure parking too as the town is a little run down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en nuwe kosmenu puik. Lekker, dankie, en kos was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Oulik. Net die waterpomp of iets wat by kamer venster was het die Karoo stilte versteur. Alles verder mooi, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darrel V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2025

Good and clean. Enjoyed the stay, only 1 night travelling for business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Shirley P
Kort verblyf
2.0
Jul 2025

Baie teleurstellend. Gebly in Kameeldoring eenheid. TV het nie gewerk nie. Toilet loop aanhoudend. Waterpomp raas heelnag. Van die gaste Saterdagaand tot laat lawaai.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies en veilig. Kamer was netjies en skoon. En dat dit diere vriendelik is, is 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, skoon en absoluut deurdink. Baie netjies, bed slaap heerlik, was rustig en skoon. Iemand wat hierdie lodge bestuur het, het werklik die gas se behoeftes in gedagte geneem. Daar was 'n dun kombersie ook op die bed wat heerlik werk in die warm weer. Sommige van die plekkies bied nie daardie opsie nie. Dan is die spieel en die kragpunte perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornie
El Dorado Lodge
Beste Nicolette Wow, wat 'n pragtige resensie, Baie dankie. Ons het voorheen die Lodge en Hotel besit, maar ons het die Hotel verkoop en bestuur nou net die Lodge. Ons werk baie hard aan wat ons aanbied en aan ons reputasie aangesien die twee eenhede mekaar nie altyd gekomplimenteer het nie. Dit is so lekker om te hoor dat ons pogings raak gesien word en wat vir julle goed was. Dit gee ons altyd 'n idee van waaraan om te werk en van wat deur ons kliënte as 'n goeie poging aanvaar word. Hierdie was werklik 'n waardevolle resensie. Baie dankie daarvoor. Mag 2024 vir julle 'n ongelooflike mooi jaar wees en ons hoop dat ons so bevoorreg sal wees om jul weer in die toekoms te huisves. Eldorado Groete Cornie de Jager

Amelia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Veilig, skoon en lekker. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Cornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hoof an Crause Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4885dad841243c31869031a1fc1661b72fe1c033cfe05da83efc5522aa5baf2eed7cdd5506f7df6e19101e17fb5b6d567fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 4 Corner of Hoof an Crause Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.461445417678 23.444374137226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang