El Dorado Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hoof an Crause Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
El Dorado Lodge bied puik gastekamers in Kuruman. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflik afsaalplek vir 'n vakansie- of sakewegbreek, of wat op pad is na 'n ander bestemming.
Daar is 12 slaapkamers wat uniek versier is. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
Alhoewel daar selfsorg- en braaigeriewe by die chalets is, is etes ook beskikbaar in die eetarea.
Die lodge het 'n kragopwekker en die geisers werk met sonkrag. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die hotel is lekker naby 'n paar winkels en Kuruman se hospitaal.
Dit is ideaal vir diegene wat die gholfbane, buiteklubs, voël- en natuurreservate, en ander besienswaardighede in die omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Cornie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Hoof an Crause Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink El Dorado Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hoof an Crause Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang