Elegant 2BR CBD
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 426 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Elegant 2BR CBD is 'n gesofistikeerde woonstel met 2 slaapkamers op die 17de verdieping, met 'n uitgestrekte uitsig oor Kaapstad se stadsbeeld en 'n rustige atmosfeer.
Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix.
Bykomende geriewe sluit in 'n balkon met skilderagtige uitsigte oor die stad, 'n gemeenskaplike buiteswembad, 'n gimnasium en naatlose toegang tot die sentrale stadsentrum, wat gerief en gemak bied vir 'n onvergeetlike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang