Elegant Sentinel 913
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, The Sentinel Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elegant Sentinel 913 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die area.
Die ateljee beskik oor 'n oopplan-leefarea en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea en kombuis is langs die bed en het al die nodige geriewe om maaltye voor te berei asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n TV en WiFi in die woonstel.
Gaste kan die gebou se swembad op die elfde vloer gebruik. Die gebou het 'n 24 uur-conceirge en veilige parkeerplek vir voertuie. Elegant Sentinel 913 is naby verskeie restaurante, kroeë, klubs, museums, 3 km vanaf die Artscape Teater en die CTICC en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, The Sentinel Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Elegant Sentinel 913 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, The Sentinel Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang