Elephant Rest
Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Des 2025 tot 14 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1781 Geelslangweg, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 500R1 925 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Elephant Rest bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Marloth Park, Mpumalanga - ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 stapelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en een van hierdie kamers het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n buite-eetarea en 'n braai-area - ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad, wat 'n welkome blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1781 Geelslangweg, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1781 Geelslangweg, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang