Successfully reported
+155

Elephant Springs Hotel

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sutter Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Breek weg na die Elephant Springs Hotel, waar jy die perfekte omgewing vir 'n vakansie of konferensie sal vind, afgerond met unieke geriewe en ware huis-van-huis-bederf.

Die nuut opgeknapte hotel spog met alle moderne geriewe, insluitend slim-TV's in alle slaapkamers met komplimentêre Netflix en Showmax. Daar is 54 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die Elephant Springs Hotel is die perfekte omgewing vir 'n gesinsvakansie, naweekkonferensie of 'n prettige naweek weg. Die hotel is ook die perfekte omgewing vir troues, skemerkelkiepartytjies, bekendstellings en uitstallings.

Elephant Springs Hotel bied 'n unieke Suid-Afrikaanse eetervaring. Smul aan die ontbytbuffet of geniet 'n keuse van geregte van die aanloklike a la carte-spyskaart vir middagete en aandete. Geniet 'n drankie of kyk na die sokker in die pragtige kroegarea.

Die hotel bied konferensiegeriewe om aan elke behoefte en begeerte te voldoen, en spog met ten volle toegeruste lokale wat wissel van 'n massiewe 200-sitplek saal tot 'n intieme 40-sitplek konferensiekamer. Daar is 'n alles-insluitende pakket wat konferensies, verblyf en etes teen uitstekende pryse insluit. Die hotel is ideaal geleë vir konferensies oral in Limpopo, aangesien dit sentraal geleë is in die dorpie Bela Bela tussen Pretoria en Polokwane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.3
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 113

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 31 Sutter Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elephant Springs Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 149
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 149
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 149
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sutter Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48f66fd297f909e2e9449779b0d88f1eae6573b5d5231497967528fcdf15219b18958312fb0c1ada7aefcff61b4261a832dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 31 Sutter Road Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -24.885891464231 28.29389333725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang