Successfully reported
+40

Elephant View Homestead

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 18 Desember 2025. Bespreekbaar tot 1 Nov 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Elephant Park Private Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elephant View Homestead is 'n bekoorlike houthuis op 'n bedrywige plaas met varke, hoenders en skape. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in Plettenbergbaai wat ideaal vir 'n gesinswegbreek is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank en bababedjie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Langsaan is daar 'n etenstafel geskik vir 6. Die sitarea het sitplek, 'n TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi en 'n verwarmer.

Buite is daar nog sitplek en 'n uitsig oor die olifante wat vrylik in die Knysna Olifantpark rondloop, asook op die berge.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Knysna Elephant Park Private Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Elephant Park Private Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2faf3833e955e40b769b98d34cf85a4ca4a13b3d6fef1a9528574cac480198da245cf314e648ed567aa463d801256df3cb08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 6) Knysna Elephant Park Private Road Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.04148519522 23.271888956593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang