Elephant's Heart
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Swart Street, Morgensterhoogte, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R915 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elephant's Heart is 'n selfsorgeenheid wat in Brackefell in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is.
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Stellenbosse wynlande wat ongeveer 20 km weg is en die gewilde V&A Waterfront wat slegs 25 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elephant's Heart Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 171
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 17 Swart Street, Morgensterhoogte, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephant's Heart het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Swart Street, Morgensterhoogte, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang