Elephant's Heart
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Swart Street, Morgensterhoogte, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R915 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elephant's Heart is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n noordelike voorstad van Kaapstad genaamd Brackenfell geleë is.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Besienswaardighede naby sluit Stellenbosch Wynlande is ongeveer 20 km weg en die gewilde V&A Waterfront is 25 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elephant's Heart Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 171
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 17 Swart Street, Morgensterhoogte, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephant's Heart het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Swart Street, Morgensterhoogte, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang