Ella @ Tuynhuys
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Keerom Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die moderne Tuynhuys luukse dienswoonstelgebou, net een straat weg van die lewendige en bekende Langstraat-naglewe.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, asook kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is geen parkeerplek beskikbaar nie, maar die eiendom is sentraal geleë, wat dit perfek maak om na nabygeleë besienswaardighede te stap.
Vir gaste wat die area wil verken, is Signal Hill 3 km ver, terwyl Groenpunt-vuurtoring 4 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 48
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 54 Keerom Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Keerom Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang