Successfully reported

Ellipse Waterfall 31015

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R100.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar konstruksie oorkant die pad sal plaasvind wat van 9:00 tot 17:00 van Maandag tot Vrydag sal plaasvind.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook is nie toegelaat nie.

Dit is verbode om wasgoed op die balkon te hang en is onderhewig aan boetes deur die Regspersoon.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n bykomende koste meebring.

'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof Cresent, Johannesburg, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA220379c8befa41557ce56c4024a2c2db7b52c7a624ca4017c588f08c71bd81697f970941e6d5396da2555786b3a18896023e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense Karkloof Cresent Johannesburg 2066 Gauteng 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -26.015095587191 28.103436428693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang