Successfully reported
+36

Elsa's @ 27

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Richmond Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elsa's @ 27 is 'n ou Karoo-huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer beskik oor lugversorging, ’n yskassie, mikrogolfoond, DStv (met kykNET) en koffie- en teemaakgeriewe. Ons voorsien luukse linne, sagte handdoeke en elektriese komberse in die winter. Veilige, gratis parkeerplek van die straat af is beskikbaar naby jou kamer en motorhuise vir kamers 1 en 2. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar word daagliks bedien.

Die instansie is net langs die N12 met geen geraas van die lorries wat verby ry nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 601 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Laura C
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvrou is besonder behulpsaam en vriendelik. Ja, ons het goed gebly.
Okt 2025
Louise C
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelikheid en netheid oor die algemeen. Baie gelukkig met verblyf en netheid.
Okt 2025
Wanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely stay there again. Excellent. Elsa is very well organised and helpful. We travelled with 2 cats and she made it as comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chris G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker na die lang ry.
Sep 2025
Nolien N
5.0
Heerlike oornag plekkie. Dit was so lekker! Tannie Elsa is dierbaar en laat jou so welkom en tuis voel. Die kamer is mooi en skoon en het alles wat jy...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 601

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 27 Richmond Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elsa's @ 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Richmond Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 601 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang