Successfully reported
+9

Empire on Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Empire on Beach is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou wat 'n paar meter van die strand by Surfer's Corner in Muizenberg geleë is, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n romantiese wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, asook oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek in die kelder wat 24 uur-sekuriteit het. Surfer's Corner het 'n groot verskeidenheid winkels en kusrestaurante asook 'n baie gewilde swem- en branderplankry-strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 96 Beach Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd910130476f1f4084a02dec368cf696ce0a0ac70a3d1bee2319315464a250e192f1401ca17774e42d6def4f5af1394ff191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 96 Beach Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1079968 18.4696134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang