Engedi Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 114 Brug Street, Keimoes, Keimoes, 8806, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Engedi Gastehuis is 'n bekoorlike gaste-eenheid tussen die wingerde van Keimoes en bied 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van die Groen Kalahari. Gerieflik geleë tussen Upington en Kakamas/Kenhardt, bied hierdie oase 'n verwelkomende oornagplek vir reisigers op pad na hul volgende bestemming. Gaste kan die hartlike gasvryheid van die streek geniet terwyl hulle die rustige omgewing inneem.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en is ingerig met 2 dubbelbeddens en 'n bed vir 'n kind. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet.
Geriewe in die huis sluit lugversorging, 'n kaggel, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. Verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Die eenheid het 'n braai-area en 'n buitesitarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lezanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 114 Brug Street, Keimoes, Keimoes, 8806, Noord-Kaap
- Gaste dink Engedi Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 114 Brug Street, Keimoes, Keimoes, 8806, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang