Successfully reported

Enjoy Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Morne F
1 nag
2.0
Aug 2025

Nie weer nie. Half 1 die oggend het ons wakker geskrik met 'n geraas van mense klink asof hulle mekaar wou aanrand. Hulle het die deure geslaan en harde musiek gespeel tot omtrent half 3. My seun het die volgende dag rugby gespeel, so ons moes vroeg op, maar met die geraas en geskree en geslaan van deure was dit onmoontlik om 'n ordentlike nagrus in te kry. Het onveilig gevoel met die mense wat so met mekaar aangegaan het. Ek sal nooit weer daar bly nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Phakama S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

I will like to say thanks to the team Thando, Nombulelo and the security guy, they treated us very well. It was a pleasure to be there and I will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Siya
Enjoy Guest House
Thank you so much, hope to see you and your it was really lovely to host you.

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die gastehuis was netjies en skoon. Baie groot kamer met ekstragroot badkamer met stort en bad en 2 wasbakke. Baie gerieflik. Veilige parkering en die ontvangs was baie goed en vriendelik gewees. Met ons aankoms het die persoon wat ons ontvang het niks geweet nie. Kon ons ook nie verstaan nie. Sy het toe die ander dame gaan roep. Daarna het alles goed verloop. Ons het nie die kamer gekry wat ek op die website bespreek het nie, maar daar was nie fout met die kamer gewees nie. Dit was toe ook groter as die een wat ek bespreek het. Behalwe dat die kamer vir net een gas reggemaak was. Handdoeke ens. was net vir een gas gewees. Ons moes vir ekstra handdoek, koppie ens vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie netjies. Die plek is baie ruim en in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Siya
Enjoy Guest House
Thank you so much for the review.

Scois J
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Was rustig. Staff is vriendelik, area is still en wasmasjien en tumble dryer was 'n wenner. Kan doen met 'n paar groter koffie koppies en glase in kombuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Siya
Enjoy Guest House
Baie dankie vir die resensie. ek sal seker maak dat ons al die dinge wat jy genoem het verbeter, hoop om jou weer te sien

Gerald S
1 nag
4.4
Aug 2023

Friendly, professional staff. Happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Siya
Enjoy Guest House
Thank you so much Gerald, it was really lovely to host you at the guest house we hope to see you again.

Mahomed A
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2023

Rooms where large, host was very friendly, central to malls etc. The room on the outside had full of cockroaches. It was my daughter's but unfortunately, we had to share our bed to accommodate her. The rooms on the inside were fairly clean and huge with great showers and the host was very sweet. Apart from the outside room not to our satisfaction, I recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lindani G
Kort verblyf
5.0
Des 2022

It was therapeutic. I lost my mom during the devastating covid period and I buried her in East London at Amalinda cemetery so my stay at Enjoy Guest House nearer to where she was buried was like I am connecting to her, I got the inner peace I was looking for for the first time and I cried in a quiet room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Oornag. Ons het een nag in Oos-Londen oorgeslaap op pad Kaapstad toe. Die gastehuis was van hoë gehalte, maar die dorp se paaie was in 'n swak toestand. Ons het meer gehalte-eetplekke langs die kus verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Siya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Clarendon Road, Selborne, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ca297505370b3bc5b0a4dcd4bb55b50ff0d4a58ab18eea82d7406072602fe69d02eacb6fbcca5fabc80766c55e231ad411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 Clarendon Road Selborne 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.989535192741 27.893761780093
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang