Successfully reported

Erongo Rocks - Farmhouse & Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
John C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stilte, asemrowende landskap en puik gasheer. Dit was absoluut fantasties. Didi het ons hartlik ontvang en al die staproetes verduidelik. Ons het by kamp Acasia gekamp. So netjies met 'n ruim persoonlike ablusie. Dit was voorwaar 'n juweel in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Thank you so much for your review, we are so happy that you enjoyed your stay in Camp Acacia! Thank you for taking the time to write a review for us. Have a wonderful day further. Warm regards, Terry & Didi Rust.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Enjoyed the peace and quiet. Beautiful setting for the campsite and well-kept trails, exceptionally marked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Hello Roy, Thank you for the 5 star review. We are so glad you enjoyed your 4 nights at Camp Dik-Dik. Warm regards, Terry & Didi

Johannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig met pragtige omgewing. Pragtig ingerigte kampplek ver van alles en almal en mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Hello Johannes, Thank you for your review, we are so glad that you enjoyed your 2 nights at Camp KykNet. Warm regards, Terry & Didi Rust

Anneke E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike private kampplek! Pragtige kamp plekke tussen die rotse! Alles wat jy nodig het, met skoon badkamer geriewe. Pragtige omgewing om te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Dear Anneke, Thank you so much for this lovely review! We are so pleased that you enjoyed your night in Camp Dik-Dik and that you enjoyed the hiking trails. We hope to see you again in the future, Warm regards, Terry & Didi Rust

Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Privaat, rustig. Fantastiese plek. Vriendelike eienaars in pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Hi Pieter, Thank you so much for this wonderful review, we are so glad you enjoyed your stay in Camp Dik-Dik. It was such a lovely time to visit after all the wonderful rain we received too! Hope to see you in the future. Warm regards, Terry & Didi Rust

Lehan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Soos bo. Die kampfasiliteite tussen groot rotsblokke (boulders) met alle afgeronde ablusie geriewe, braai area, tafels en gemaklike stoele het ons verwagtinge oortref. Die voetpaadjies tussen die rotsformasies deur was asemrowend mooi en die uitsigpunt na die Brandberge in die verte het ons asem weggeslaan. Die kampgeriewe was ver uitmekaar geleë en is as privaat aangedui. Daar was dus min onnodige steuring deur ander kampers nie en ook nie harde musiek nie. Dis was die rustigheid self en sal beslis weer gaan en kan dit regtig vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Thank you so much for the review, we are so pleased that you enjoyed your stay with us so much! Warm regards, Terry & Didi Rust

Wanda V
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Fantasiese plek. Fantastiese plek en natuur. Kampplekke oortref verwagtinge. Erongo Rocks is 'n moet vir natuurliefhebbers met baie staproetes en uitkykpunte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Hello Wanda, Thank you so much for taking the time to leave us a review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and made use of the hiking trails. Warm regards, Terry & Didi Rust

Nico C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekend. Dit was een van die beste kamp plekke wat ons al besoek het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Dear Nicol and family, Thank you for the wonderful feedback on your stay at Camp Granite! We appreciate you taking the time to write us a review and we hope you visit us again one day. We have lots of exciting new developments on the horizon for 2025. Happy New Year, Warm regards, Terry & Didi Rust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 241, Omandumba Ost, Namibia, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA886c5d6a4c27095fcc6d965541a4bb8b3ec67eb04a4bcb9bc7ed9a621cd0b55190635614b4c449023e7c6fc423cbd512396a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Farm 241 Omandumba Ost Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.497497400114 15.629934668541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang