Successfully reported

Espérance Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable and great location. Our room in Esperance Guest House was very clean and quite spacious. It was comfortable. The guest house is a short drive from the Kalahari Mall and a short walk to the Orange River Wine Tasting restaurant. It is a convenient and affordable place to stay when visiting Upington or on the way through Upington.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riekie
Espérance Guest House
Good day You are always welcome again. Kind regards

Marvin M
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustig en lekker. Espérance is baie netjies, pragtig en modern, kyk hulle het aan alles gedink. Die eienaars is baie vriendelik en het vir seker gemaak ons is tevrede met alles. Die area is veilig met kameras en genoeg onderdak parkeering. Ons was sommer lekker bederf, die yskaste is gevul met alles en nog meer. Ons het gebruik gemaak van die braai geriewe en lekker rugby gekyk. Tot die braaier was gevul met hout. Die plek het regtig alles en is baie mooi, jy hoef net vir jou saam te bring, alles is daar. Dit is nou waarde vir geld. 5 ster kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riekie
Espérance Guest House
Goeie dag Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete Riekie Pretorius

Jacky K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Tevreden met diens. Ja, ek was tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riekie
Espérance Guest House
Goeie dag Jul is altyd weer welkom. Vriendelike groete

Tony D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riekie
Espérance Guest House
Goeie dag Jul is altyd welkom. Dit was lekker om jul as kuiergaste te kon ontvang. Vriendelike groete Riekie

Hester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker bly. Baie lekker, dankie, sal weer daar wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Gerieflik, veilig en netjies. Baie netjiese kamers en goeie diens. Was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Awesome! It was a fabulous stay. Upington is extremely hot and the facility had excellent cooling systems and a pool that was quite refreshing. The rooms were in excellent condition and very clean, on top of this very beautifully laid out. There was a misunderstanding with our booking; however, they stepped up immediately and rectified the situation in no time, which made it a pleasure to resolve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was rerig baie lekker. Was baie lekker om daar te kon bly. Was by die hek ontvang, het geensins gewag vir diens nie. Kamer en alles daarin was netjies en skoon, asook die badkamer. Voertuig was veilig in die yard gewees. Geen geraas deur die nag nie. Naby aan winkels en die mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, Riekie was baie gasvry. Ons het baie lekker gebly en sal in die toekoms weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Visser Avenue, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eae20b071330a2ba9b1cd9212afda8a5f835c02ce53058c7bacb0ddd220b3d13985216d125232406a1c70739cabe5556f50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Visser Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.4385617 21.2717639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang