EuZelle Gastekamers
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- EuZelle 4
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
- EuZelle 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Dierevriendelike eenheid met tuintjie
- EuZelle 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Geen diere toegelaat in hierdie eenheid
- EuZelle 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Geen diere toegelaat in hierdie eenheid
- Casa EuZelle
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Geen diere toegelaat in hierdie eenheid
Hierdie eenheid kan 4-6 persone huisves - 2 Koniging grootte beddens, 2 badkamers met storte.
Addisionele enkel beddens kan ingedra word met vooraf reelings tot maksimum 2 beddens ekstra
Huisreëls
Troeteldiere word slegs in eenhede 3 en 4 toegelaat, met geen troeteldiere in eenhede 1 en 2 nie.
Ekstra gaste word teen 'n bykomende fooi van R400 per persoon per nag gehef en moet vooraf genoem en gereël word. Maksimum 1 ekstra persoon.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Rook is verbode binne die huis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Van Zyl Street, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang