Evergreen Karee River Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Evergreen Karee Rivierkamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Daar is beperkte selfoondekking op die plaas, maar goeie konnektiwiteit binne 2,5 km van die plaas af.
Ons betreur dit dat geen kredietkaartfasiliteite beskikbaar is nie. Indien 'n balans betaalbaar is op die verskuldigde bedrag, word u versoek om kontant saam te bring om die verskil met aankoms te betaal.
Honde is welkom met vooraf reëlings teen 'n bykomende koste en word direk met aankoms aan ons betaal.
Besoekers moet beddens, beddegoed en bakke vir troeteldiere saambring. Wanneer u 'n bespreking maak, bevestig asseblief die aantal troeteldiere, grootte en ras. Oorweging moet gegee word aan ons 2 inwonende honde. Ongelukkig geen katte toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas voor 10:00 en na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang