Successfully reported
+57

Ezulwini Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot H 108, False Bay Road H414, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ezulwini Game Lodge is 'n klein stukkie hemel op aarde en is geleë op 'n werkende pynappelplaas met 'n oorvloed wild en voëllewe rondom. Die lieflike rooibok, njala, sebra, kameelperd, suni en die ontwykende narina-trogon is maar enkele van die spesies wat jy by die lodge kan kry.

Verblyf word gebied in 27 gerieflike lodge-kamers, elk toegerus met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet, asook 'n koffiehoekie met 2 stoele.

As jy regtig deel van die bos wil voel, kan jy een van die lodge se 4 kothuise kies. Elkeen is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n stort en toilet, asook 'n volledig toegeruste kombuis. Buite is 'n wonderlike braai-area waar jy 'n bietjie kwaliteit tyd kan geniet met 'n glasie van jou gunsteling drankie en die een vir wie jy lief is.

Die lodge bied ook 'n wonderlike houthuisie met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n eetkamer, waar 'n briesie eenvoudig na binne sal dryf terwyl jy kwaliteit tyd saam met jou vriende of familie spandeer weg van die besige lewe. Daar is 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie badkamer. Buite is 'n lieflike braai-area waar jy kan sit en ontspan.

Vir die groter gesin is daar 'n 3-slaapkamerhuis met 'n kombuis, sitkamer en 'n eetkamer. Die hoofslaapkamer is en suite terwyl die ander 2 slaapkamers 'n badkamer deel.

As die son te veel raak, kom na ons lieflike swembad waar jy kan afkoel.

Met die gasvryheid en vriendelikheid van die wonderlike personeel by Ezulwini Game Lodge sal jy in 'n japtrap tuis voel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anthony C
Gesin met klein kinders
5.0
Love it. Enjoyed everything, especially the game drive. Your guide was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
John B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice, would stay again, but would definitely not eat there. Stay was lovely. Food was substandard and cost more than quoted. Left ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Juan T
Saam met lewensmaat
4.6
Peaceful and relaxing. Very pleasant, rooms are clean and facilities are all well maintained. Staff were all very helpful and accommoda...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Chris Z
Saam met vriende
4.4
Peaceful, neat and perfect for our long-weekend stay. The stay was lovely. The family unit we stayed in was lovely, neat and had the am...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Nigel C
Saam met lewensmaat
4.2
Wonderful place, helpful staff. Wonderful experience, walking and driving in the veld, our accommodation was great, peaceful location. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lot H 108, False Bay Road H414, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ezulwini Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot H 108, False Bay Road H414, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1476c60e099207ba20462b97e381e9a2be462227eba6eb65585ac2c6d5944d6bce6c2d53b8e8afe4f98b16aa383bf9c2a8d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Lot H 108 False Bay Road H414 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.98299492811 32.337215096481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang