Successfully reported
+67

Fairbairn Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairn Farm, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairbairn Guest Farm is 14 km buite Maclear in die Oos-Kaap geleë, net langs die R396. Dit is die ideale plek vir gaste om die rustigheid te geniet en die egte plaaslewe te ervaar.

Verblyf word in 6 eenhede gebied. Daar is 2 en suite-slaapkamers in die Hoofhuis met toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met volledige DStv, 'n volledig toegeruste plaasstyl-kombuis, 'n eetkamer en 'n stoep.

Daar is 'n Klein en Groot Rondawel wat elkeen hul eie kombuisies het. Die Kothuise deel 'n badkamer en 'n kombuisie. Elke kamer het slaapplek vir ten minste 2 gaste. Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is WiFi beskikbaar.

Al die gaste het toegang tot die gesinsbraaikamer met binnebraaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en volledige DStv. Hierdie kamer kan ook as 'n klein konferensie- of seminaarlokaal ingespan word. Aandete en ontbyt is op versoek teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.

Die plaas bied verfrissende fonteinwater en daar is nie 'n tekort nie. Die stoepe by die Hoofhuis, Kothuise en Rondawels spog met pragtige uitsigte oor die groot tuine en grasvelde waar skape, beeste en perde wei en volop voëlspesies te sien is. Die berge en asemrowende natuurskoon is in die winter met sneeu bedek en in die somer grasgroen.

Strome vol forel vloei deur die platteland en daar is 'n rits staproetes vir stappers om te verken. Vir diegene wat op soek is na kuns en kultuur is daar San-rotskuns in 'n paar grotte op Fairbairn-kop en uitstekende skilderwerk by talle nabygeleë plekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sanet V
Gesin met klein kinders
5.0
Puik gasvryheid. Ons tyd by Fairbairn was net te min. Dis so rustig in die berge en voor jy kon kyk, is daar 'n vuur wat brand vir jou om te geniet. P...
Sien meer
Apr 2025
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Hierdie gastehuis kan vir seker aanbeveel word. Dis 'n prentjie mooi omgewing en die gasvrou uit die boeke.
Jan 2025
James K
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Very peaceful. Would have liked to have stayed longer. Linky is a wonderful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Karin V
4.8
Ons het net een aand hier gebly. Ons gasvrou het ons dadelik welkom laat voel. Die vuur het gebrand en die huis was lekker warm. Puik ontbyt!
Jul 2025
Riaan L
Gesin met tieners
4.8
Rustig en gerieflik met alles wat jy mag benodig. Heerlik rustig. Kon nie genoeg kry van Koolstoof in die kombuis en braailapa. Sal beslis weer besoek...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Fairbairn Farm, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fairbairn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairn Farm, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430cdb581b0713b8033c6b3f3f5c7836dfb97f4221482bc0a76ddbba415316c1fcaa70405c93330fee9f64c37bba6e522c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Fairbairn Farm Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.031258436203 28.241847753525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang