Successfully reported
+18

Fairview Escape

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairview Farm, Misgund, 6440, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fairview Escape is op 'n rustige plaas in die bekoorlike plattelandse dorpie Misgund op die Karoo se Roete 62 geleë. Die plaas bied uitsigte oor appelboorde en pragtige landskappe tussen die Kouga- en Tsitsikammaberge.

Dié selfsorggastehuis bied verblyf in 3 kamers waarvan 1 'n dubbelkamer en die ander 2 kamers saam die gesinskamer is. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetarea asook 'n patio met braaigeriewe.

Die gastehuis word omring deur veiligheidsheinings en afstandbeheer-sekuriteitshek.

Die plaas is 230 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), 140 km vanaf George, 43 km vanaf Uniondale en 36 km vanaf Joubertina.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Ligging

  • Fairview Farm, Misgund, 6440, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairview Farm, Misgund, 6440, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcXxqv6Rph8EYTVNZyX8N13GPunOTblYvir2j0ytx0gkCOV9pb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Fairview Farm Misgund 6440 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.768103757108 23.473759602169
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang