Fairyheights
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Park Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fairyheights is 'n luukse vakansiehuis in Myburgh Park, Langebaan. Aangesien dit 'n dubbelverdiepinghuis is, het gaste toegang tot die grondvlak waar die eenheid geleë is.
Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 groot slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, terwyl die tweede slaapkamer toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 'n muurgemonteerde TV. Vooraf reëlings kan getref word vir 'n matras vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, 'n bad, 'n stort en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskas, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n ruim gevoel aangesien dit ook 'n eetarea met sitplek vir 4 mense insluit.
Die huis maak oop op 'n lieflike patio wat oor 'n tuin uitkyk en beskik oor buitemeubels en 'n Jacuzzi vir gaste om te geniet. Daar is ook 'n braai-area en gratis toegang tot WiFi word voorsien. Die Fairyheights-eenheid bied veilige parkeerplek van die straat af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 20 Park Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairyheights het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Park Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang