Family Tides
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie huis op die grondvloer van die eiendom geleë is en dat die boonste vlak apart verhuur word.
Geen partytjies word toegelaat nie. Slegs geregistreerde en betaalde gaste mag die eenheid beset. Enige oortreding van hierdie reël kan lei tot onmiddellike verwydering van die perseel.
Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
'n Beginnerspakket word met inklok voorsien en sluit 2 skottelgoedwastablette, 2 swart sakke, 1 toiletrol en 200 ml skottelgoedwasmiddel in.
Enige bykomende items is vir die gas se rekening.
Troeteldiere is slegs welkom met vooraf reëling. 'n Troeteldierfooi word gehef, en troeteldiere mag nie sonder toesig in die eenheid gelaat word nie.
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die besprekingsdeposito of met aankoms. Die deposito sal binne 8 werksdae na vertrek terugbetaal word, mits die eenheid in goeie orde gelaat word. Gaste word vriendelik versoek om hul bankbesonderhede te verskaf vir die terugbetalingsproses.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 58 Mossel Bank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang