FamoHof 1
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat, aangesien die eiendom deel is van die Visit Stellenbosch Toerismevereniging, 'n verpligte toerismeheffing van 1.15% insluitend BTW per verblyf van toepassing is.
Gaste moet hul motorregistrasiebesonderhede voor inklok verskaf vir sekuriteitsdoeleindes.
Skoonmaak word een keer per week gedoen; vir lang verblyf kan addisionele skoonmaak op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige breekskade of skade aan die eiendom.
Bababedjies is beskikbaar op vooraf versoek.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is nie in die kamers of op die balkonne toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eiendom die reg voorbehou om nie bankkoste terug te betaal in die geval van 'n kansellasie vir kredietkaartbesprekings nie, aangesien die bank nie die aanvanklike transaksiefooie terugbetaal nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Schroder Road, Famohof Complex, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang