Successfully reported

See-wende Hemel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R970.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word.
'n Fooi van R250 word per troeteldier per bespreking gehef, asook 'n R2500 breekskadedeposito indien 'n troeteldier saamkom.
Dié deposito sal ook vir ekstra skoonmaakdienste gebruik word indien die woonstel nie na wense gelaat is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 794
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 794
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 794
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA322c9b80687df6fb73c54f2d68c7963966c0efe1944fb4453b2297cae2b6c90fe3f8997df9bf777958747632d564e4a5a213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 794 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 40 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.352460641041 18.149279952049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang