Successfully reported

Farm New Horizons

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Rachel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heaven on earth, peaceful and beautiful. Oh my goodness, what a treasure! Such a beautiful place surrounded by the most amazing mountains. Loved every moment there. Thank you, Louis and Una, for a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Una
Farm New Horizons
Baie dankie dat jy ons plekkie kom besoek het en ons is te bly jy kon dit geniet soos dit behoort te wees. Ons hoop om julle weer te sien. Blessings vir julle week.

Marli S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Lekker rustige plekkie. Ons het lekker gekuier in hierdie plaashuis. Die huis was goed toegerus en die erf was lekker groot, wat my hondekinders het dit baie geniet. Ons was wel effens onseker waar om af te draai, daar was nie regtig borde nie, maar die location pin wat die gashere gestuur het, was 100% akkuraat, so ons het toe maklik die plek gekry. Ons het lekker gerus by hierdie rustige plekkie, nie te ver van die stad af nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Una
Farm New Horizons
Hi Baie, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is baie bly julle kon die stilte kom geniet. Ons verkies om nie die publiek wat verbyry die idee te gee dat daar 'n plekkie is nie, dan vermy jy die ongewenste kuiergaste wat sonder bespreking of kommunikasie opdaag om te kom kyk. Aangesien ons self nie die heeltyd daar is nie.

Ilse B
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Lekker gebly, verteenwoordiger maklik bereikbaar en help graag. Ruim vertrekke in plaashuis. Groot bome, mooi tuin en uitsig. Stil area. 2 badkamers, 1 stort. Min lig in kombuis saans. Gerieflik, lekker stoep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schoeman D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Goeie verblyf, sny gras van inrit na huis. Verblyf was goed. Sal wél aanbeveel dat die pad vanaf die hoofpad na die huis se gras gesny word. Dit is lank, maak die rit moeilik en lyk onnet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
Kort verblyf
4.2
Jun 2025

Pure plaas! Baie lekker gebly en gekuier. Pure plaas!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Una
Farm New Horizons
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Blessings

Madelaine S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Lekker privaat wegbreek naby Johannesburg. Daar is 3 dinge waarna ek kyk wanneer ek plek bespreek: 1. Pet friendly 2. Off-leash walks 3. DSTV / Netflix. Al 3 die vereistes was daar. Ek en my twee honde-kinders het dit baie geniet. Die honde kon lekker off-leash rondloop op die plaas en ook die groot tuin geniet. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Margaret en Lowe, en touwys gemaak. Al wat ek kan aanbeveel is dat daar dalk losstaande waaiers in die huis is en ook ysbakkies in die vrieskas. Verder was als daar wat ek nodig gehad het. Daar was baie vlieë, so vat maar net Doom saam. (Gelukkig het ek dit altyd in my travel kit). Ek sal definitief weer bespreek, veral omdat dit privaat is en my honde-kinders die spasie baie geniet het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Una
Farm New Horizons
Baie dankie vir jou mooi resensie Ons waardeer die voorstelle, en sal daarna kyk. Ons is bly julle kon die stilte kom geniet. Blessings tot volgende keer.

Rene F
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jun 2025

Peaceful and quiet. Nice big farmhouse with a lovely fireplace in the TV room as it was very cold that weekend. Clean and tidy, and my dogs loved the big garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jennifer N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Home away from home. The perfect getaway. The place was so beautiful, serene and peaceful. My friends and I are planning on making it a regular thing. The place was truly breathtaking and gave us the perfect escape from the buzzing city. The owner is very nice and accommodating; we had a power outage and she called just to let us know what was happening and kept me updated, something I found amazing. The house is truly home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 840
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 840
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa08f2e4fdd337033923369feb32cdb8af419b9b5ff3b5d58c949bd8ffe479dba2422133f9e51afb7de9dcd38385a659ac15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 R509 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.994811214569 27.47118473053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang