Successfully reported
+12

Farm New Horizons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Farm New Horizons is 'n selfsorgvakansiehuis wat ideaal vir 'n gesin is, wat op soek is na 'n vakansie op die platteland, net 9 km buite Magaliesburg geleë.

Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die en suite-badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort, en 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan die houtstoof in die sitarea of die oop kaggel gebruik.

Troeteldiere word op versoek toegelaat, en daar is ook staproetes en uitsigte op die Witwatersrandberge wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Rachel K
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven on earth, peaceful and beautiful. Oh my goodness, what a treasure! Such a beautiful place surrounded by the most amazing mountai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Marli S
Saam met vriende
4.8
Lekker rustige plekkie. Ons het lekker gekuier in hierdie plaashuis. Die huis was goed toegerus en die erf was lekker groot, wat my hondekinders het d...
Sien meer
Feb 2025
Ilse B
4.6
Lekker gebly, verteenwoordiger maklik bereikbaar en help graag. Ruim vertrekke in plaashuis. Groot bome, mooi tuin en uitsig. Stil area. 2 badkamers, ...
Sien meer
Des 2024
Schoeman D
Besigheidsreis
4.4
Goeie verblyf, sny gras van inrit na huis. Verblyf was goed. Sal wél aanbeveel dat die pad vanaf die hoofpad na die huis se gras gesny word. Dit is la...
Sien meer
Feb 2025
Johan P
4.2
Pure plaas! Baie lekker gebly en gekuier. Pure plaas!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Farm New Horizons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 840
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 840
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa08f2e4fdd337033923369feb32cdb8af419b9b5ff3b5d58c949bd8ffe479dba2422133f9e51afb7de9dcd38385a659ac15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 R509 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.994811214569 27.47118473053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang