Fay's Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 
                            Rates displayed are on a self-catering basis.
 
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die kothuis word drie keer per week gediens en linne word voorsien.
Harde musiek na 22:00 word nie toegelaat nie.
Visskoonmaak word nie binne die huis toegelaat nie.
Gaste sal een hekafstandbeheer ontvang met aankoms, wat voor vertrek aan die opsigter terugbesorg moet word.
Die opsigter en eienaars van eiendom is nie aanspreeklik vir diefstal, besering of skade aan persoonlike besittings, insluitend troeteldiere nie.
'n Opsigter woon permanent op die eiendom.
Gaste moet hul eie handdoeke en persoonlike toiletware saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1565 Ferry Point Road, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang