Fels Retreat Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zendelingspost, Off the R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fels Retreat is net 6 km vanaf Paulpietersburg geleë en is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe wat geriewe bied vir ontspannings, troues en konferensies.
Fels Retreat word omring deur berge en valleie en bied gaste 'n keuse van 18 kamers; 3 daarvan is selfsorg-eenhede, en 1 is 'n gesinskamer. Daar is ook 5 rugsakreisiger-eenhede.
Die eenhede het privaat ingange, en hulle is ingerig met enkel- of dubbelbeddens. Die kamers het privaat badkamers met baddens en storte of net storte.
Alle kamers is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n TV met DStv of Openview.
Fels Retreat het 'n kapel en 'n grasdak-lapa met sitplek vir tot 150 gaste. Die saal het ook 'n kroegtoonbank en 'n yskas en vrieskas. Vir konferensies kan ongeveer 60 deelnemers sitplek kry. Die kapel het sitplek vir 135 mense.
Die lodge bied verskeie opsies vir tuintroues en ander funksies.
Paulpietersburg het 1 koffiewinkel. Doendinge in die area sluit fietsry, voetslaan, gholf en visvang in.
Die lodge is reg onder die Dumbe-berg wat bekend is vir valskermsweef.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Zendelingspost, Off the R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fels Retreat Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zendelingspost, Off the R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang