Successfully reported
+23

Fever Tree Suite

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Imbuia Street, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fever Tree Suite is op die eienaars se perseel geleë en is in 'n stil woonbuurt in die stad Johannesburg geleë. Die eiendom is sentraal geleë binne maklike bereik van die sakekern en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n oopplan-suite met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is die kamer ook toegerus met kwaliteit linne, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste is welkom om in die swembad af te koel of te ontspan op die patio wat na die tuin lei.

Fever Tree Suite is binne maklike bereik van die sakekern, mediese geriewe, hospitale en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theresa S
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal, veilig, ruim, goed toegerus. Ons het heerlik gebly en sal weer kom. Sentraal, veilig, skoon, ruim, privaat, goed toegerus. Sal weer kom.
Okt 2025
Hendrik P
Besigheidsreis
5.0
Very good value! Baie lekker groot kamer, bad en stort, goeie WiFi, lekker koffie, melk en 'n gemaklike bed! Alles wat 'n sakereisiger benodig!
Aug 2025
Wynand V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome waarde vir geld. Baie netjies en stil. Goed toegerus en besondere persoonlike aandag aan detail. Sal beslis weer daar bly. Awesome.
Jun 2025
Rouvaun J
Gesin met tieners
5.0
The stay was perfect, more than needed. The stay was great for my wife and daughter, more than they needed. Clean, safe, quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Charl N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gerus. Sal vir seker weer hier bly en dit sterk aanbeveel vir vriende. Uitstekende geriewe. Rustige en mooi atmosfeer. Baie skoon, netjies...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 68 Imbuia Street, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Gaste dink Fever Tree Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Imbuia Street, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dede96d2dec519c277e89be681712dfba2038f6ab1754694c744977513de2a621cffd372492322eeabd1658cb84efcd168d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 68 Imbuia Street Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.151730929739 27.948665131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang