Successfully reported

Finchley Farm Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Zureka M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon kamer en lekker ontbyt gehad. Heerlike rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Loved our stay. Amazing accommodation. Beautiful cottage and gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant stay but the geyser had tripped. Friendly, clean room but no hot water!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
Thank you for your wonderful review. I do apologise that I never noticed that the geyser had been switched off and that you were inconvenienced by the cold water.

Raymond K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Home away from home. Comfortable, host very welcoming. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic and welcoming. We loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezbe V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Pragtige, gerieflike plaasverblyf. My man, seuns en vriende het op 'n nabygeleë plaas gaan jag en by Finchley Farm Cottages tuisgegaan. Hulle het heerlik gekuier en die verblyf baie gerieflik gevind. Dit is ideaal vir 'n groep en 'n heerlike plaaservaring. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent venue and service. Excellent venue and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig, rustige oorslaap. Weereens lekker oorgeslaap. Rustig, veilig en karaktervolle kothuis met alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verona L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

I slept like a baby. Finchley was a home away from home. Well equipped and clean cottage, friendly staff, very nice breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
So happy to see that you had a good and comfortable stay, Verona. And now you have a second home.

Annette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerkik gekuier. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Akkommodasie is pragtig, en baie skoon en netjies. Baie aandag gegee aan detail. Mooi tuin en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
Dankie vir jou ondersteuning. Dit was so wonderlik om ons plekkie met sulke sout van die aarde mense te kon deel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchley Farm, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDE1Njk2LWY4MjctNDFiNy05MDg4LTVhOWM2MzNhZDVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 Finchley Farm Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.289050453999 23.458315730095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang