Club Hacienda
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 118 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 700R2 295 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Club Hacienda is ongeveer 112 km vanaf Durban geleë, perfek geplaas om die beste te geniet wat die Suidkus bied.
Die gemaklike, lugverkoelde, 2- en 3-slaapkamer duplekswoonstelle is volledig gemeubileer en bied alles wat nodig is vir 'n gesinsvakansie aan die see. 'n Volledig toegeruste kombuis met mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas en -vrieskas en stoof, sowel as 'n TV met 13 DStv-kanale, is ingesluit. Daar is privaat parkeergeriewe en die woonstelle word daagliks skoongemaak vir u gerief, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Geriewe op die perseel sluit in 'n daaglikse vermaaklikheidsprogram, buitelug-skaakstel, avontuurgholf, swembad en speelgrond. Elke oggend kan gaste kyk hoe die skibote te water gelaat word vir 'n dag van visvang op die oop see of die vangs van die dag nagaan wanneer hulle in die middag terugkeer.
First Group Club Hacienda is net 'n kort entjie van Shelly Beach Winkelsentrum af of geniet 'n verskeidenheid nabygeleë aktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 912
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Club Hacienda het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 118 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang