Successfully reported
+10

Fisant @ Colnera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Colnera is die perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin en is net 3 km vanaf Heroldsbaai wat vir sy wonderlike kuswandelings en dolfyn- en walviskyk bekend is. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die R404 en is 7 km vanaf George Lughawe en 15 km vanaf die Garden Route Mall.

Fisant @ Colnera is 'n eenslaapkamereenheid wat tussen die bome skuil. Dié chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Hierdie chalet lei na 'n klein stoep met 'n buitebraai en buitemeubels. Gaste kan bergfietsry, voetslaan, piekniek en voëlkyk op die perseel geniet. Daar is 'n groot, skilderagtige dam waar gaste kan baarshengel, roei en swem. Hierdie perseel is omhein en het 'n elektriese hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Antonia E
Saam met lewensmaat
5.0
Good and safe. Lovely accommodation, peaceful and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jerome S
Gesin met klein kinders
5.0
Moet een keer per jaar. Die beste. Naby alles en natuur veral.
Jul 2025
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannende twee dae. N Rustige, plaas atmosfeer wat jou heeltemal laat ontspan.
Sep 2024
Jolene V
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Peet H
Saam met lewensmaat
4.8
Sal weer daar gaan oorslaap. Ons het die stilte en rustigheid baie geniet. Daar is te veel hout om op te braai. Ligging is great! Baie naby aan Voëlkl...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisant @ Colnera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA248bfb3076fcc04dd84e38deaf875d341c2642de4465c93c358df87c0df0385885d4e7ff71c555e70a662522f838ec96e239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038613278905 22.374661665333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang