Successfully reported

Fish Eagle Farmstay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustigheid, ontspan, familietyd. Baie rustige atmosfeer gewees. Netjies en veilig vir die familie en kinders. Buite braai area en vuurput baie geniet, veral in die koeler aande. Groot eetkamertafel waar die hele familie kosbare tyd spandeer het. Lekker krieket gespeel, gestap, bergfiets gery en ontspan met die rustigheid om jou. Sal definitief lekker kan visvang ook met die groot damfront wat maklik toeganklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie herinneringe gemaak. Dit was die lekkerste naweek wat ons gehad het in 'n lang tyd. Al was dit ys koud. Gashere is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie rustig en mooi. Baie mooi. Rustig en lekker rus wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicolaas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3cd1b066dcf914df7fb960dac0dc72173acd6b5defb2d7071ffc975fd12f4f457346b35be0f4ae2d252365f40fbec592b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Broederstroom Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.12319006429 28.355755806562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang