Fish Eagle Lodge
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
-
Vanaf
R1 050R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fish Eagle Lodge is in Gariepdam geleë, net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers.
Die bekoorlike gastehuis het verskeie eenhede met uitsig oor die sitkamer, wat plek bied vir 2 tot 7 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, sowel as en suite-badkamers met baddens of storte. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
2 van die eenhede is selfsorg en is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas.
Gariepdam bied verskeie restaurante en aktiwiteite by die dam, soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, stap en wildkyk by die Gariepdam Natuurreservaat geniet.
Die binnenshuise swembad word deur sonkrag verhit en word dus deur die weer beïnvloed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 954
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang