Serene Guest Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Flamingo Avenue, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serene Guest Manor bied slegs 'n bed en is geleë in 'n veilige, afgesonderde landgoed in Fourways, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë 2.5 km vanaf die Gautrain-aflaaipunt, Montecasino en ander geriewe in die omgewing.
Verblyf by Serene Guest Manor bestaan uit verskeie individueel versierde tuineenhede wat tussen 1 en 4 persone kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en bevat 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, 'n verwarmer, 'n klein lessenaar en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Elke kamer maak oop na 'n klein patio-area.
Die gastehuis bied gratis onbeperkte WiFi-toegang, 'n gaste-sitkamer, 'n swembad en veilige parkering vir voertuie. Wasgoeddienste kan ook gereël word.
Serene Guest Manor is naby 'n groot verskeidenheid kroeë, restaurante en winkels, en is ongeveer 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 39 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eva Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Flamingo Avenue, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Gaste dink Serene Guest Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Flamingo Avenue, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang