Flatlet in Santareme
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Cockle Street, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Flatlet in Santareme is 'n knus oopplan-kamer wat die boonste verdieping van die eienaar se hoofwoning in St Francisbaai beslaan. Dit is gerieflik geleë binne loopafstand van twee strande en die hawe.
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste in totaal. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n kombuiswasbak, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kry gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Hierdie rustige plek is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek aangesien dit omring word deur natuurroetes.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Cockle Street, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Cockle Street, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang