Fledermaus
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Koenibos Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fledermaus is 'n bekoorlike huis in
Bekbaai, Paternoster. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat vakansieverblyf soek wat stapafstand vanaf die strand is.
Verblyf word gebied in 2 eenhede wat beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes.
Die kombuisie in elke eenheid is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n toonbank, 'n TV en gemaklike sitplek.
Gaste kan toegang tot die braai-area en swembad kry indien vooraf gereël. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marieta Suzette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 1 Koenibos Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Fledermaus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Koenibos Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang